SKRYF DIT IN JOU DAGBOEK

Vrouekeur - - WIE WAT WAAR - Deur ZERELDA ESTERHUIZEN

VIR ONS OSEANE

Die Wa­ves­ca­pe Surf & O­ce­an Fe­s­ti­val word nog tot 9 De­sem­ber in Kaap­stad aan­ge­bied. Daar is ver­skeie op­win­den­de ge­leent­he­de soos ’n kuns­pro­jek, flieks, mees­ter­klas­se, ’n bran­der­plank uit­stal­lin­ge n nog baie meer. Die doel daar­van is be­wus­ma­king vir ’n groe­ner aar­de en blou­er o­se­aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.