TEKENS DAT DIT NIE GOED GAAN MET DIE VER­HOU­DING NIE

Vrouekeur - - VERHOUDINGS -

Vol­gens dr John Gott­man is daar se­we tekens dat dit nie goed gaan met die ver­hou­ding nie: 1 ’n Ne­ga­tie­we be­gin, wan­neer paar­tjies vir te­ra­pie gaan en die ses­sie op ’n ne­ga­tie­we noot be­gin.

2 Die hu­we­lik word deur kri­tiek, min­ag­ting, op die ver­de­di­ging wees en stil­stui­pe oor­heers. 3 Hu­we­liks­maats voel oor­wel­dig deur die an­der per­soon se ne­ga­ti­wi­teit.

4 Lig­gaams­re­ak­sies wat van stres ge­tuig, soos ver­hoog­de bloed­druk, hart­klop­pings. 5 Al­le po­gings tot her­stel mis­luk.

6 Ne­ga­tie­we her­in­ne­rin­ge oor­skry po­si­tie­we her­in­ne­rin­ge.

7 Die paar­tjie voel as­of hul­le in ’n dood­loop­straat be­land het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.