T­HAI­SE GEU­RE

T­hai­land is een van die ge­wild­ste va­kan­sie­be­stem­mings. Reis dié week saam en ont­dek van hul heer­li­ke, geu­ri­ge kos

Vrouekeur - - WENKE - Deur SUZANNE CROZIER Fo­to’s ANDREA CALDWELL Ko­sassis­tent JASMYN VAN HEER­DEN

HOENDER KLAPPER KERRIE

4 por­sies

2 uie, ge­kap

5 ml (1 t) fyn knof­fel

5 ml (1 t) fyn gem­mer

50 g (1 pak­kie) rooi­ker­rie­pas­ta 4 hoen­der­bor­sies, in blok­kies ge­sny 400 ml (1 blik) klap­per­room

500 ml (2 k) hoen­der­af­trek­sel

1 rooi soet­ris­sie

1 groen soet­ris­sie hand­vol vars kol­jan­der­bla­re

1 Braai uie, knof­fel en gem­mer tot sag.

2 Roer ker­rie­pas­ta by en braai tot geu­re

los­kom.

3 Gooi hoender by en braai tot bruin en

al­le kan­te met pas­ta be­dek is.

4 Gooi al­le vloei­stow­we by en laat kook

tot hoender gaar is.

5 Gooi soet­ris­sies laas­te vyf mi­nu­te by

en kook tot net sag.

TOM YUM-SOP

4 por­sies

2 uie, in half­maan rin­ge­tjies ge­sny 5 ml (1 t) fyn knof­fel

5 ml (1 t) fyn gem­mer ½suur­le­moen­gras stok­kie, ge­kneus 30 g (1 pak­kie) tom yum-pas­ta

50 g (1 pak­kie) rooi­ker­rie­pas­ta

250 g (1 pak­kie) sam­pi­oe­ne

500 ml (2 k) hoen­der­af­trek­sel

500 ml (2 k) water

400 ml (1 blik) klap­per­room

400 g (1 pak) klein gar­na­le, skoon­ge­maak

30 ml (2 e) lem­me­tjie­sap

15 ml (1 e) vis­sous

15 ml (1 e) bruin­sui­ker

200 g (1 pak­kie) klein ta­ma­ties 1 groen soet­ris­sie, in re­pies ge­sny hand­vol vars kol­jan­der­bla­re

1 Ver­hit bie­tjie o­lie en braai uie, knof­fel

en gem­mer tot sag.

2 Gooi suur­le­moen­gras stok­kie, t om yum- en ker­rie­pas­ta by en braai tot geu­re los­kom.

3 Gooi res van be­stand­de­le by en laat kook vir om­trent 20 mi­nu­te of tot gar­na­le gaar is.

KRAKERIGE GROENTESLAAI

4 por­sies

100 g dun ver­mi­cel­li-rys­noe­dels

500 ml (2 k) groen kool, fyn­ge­kerf 500 ml (2 k) pers kool, fyn­ge­kerf

250 ml (1 k) wor­tel, in re­pies ge­sny 1 rooi soet­ris­sie, in re­pies ge­sny 1 groen­soet­ris­sie, in re­pies ge­sny 1 rooi ui, fyn­ge­kap

80 ml (1/3 k) ge­sou­te grond­boon­tjies,

ef­fe ge­kap hand­vol kol­jan­der­bla­re

SOUS

30 ml (2 e) stroop

30 ml (2 e) rys­a­syn

15 ml (1 e) o­lie

45 ml (3 e) so­ja­sous 45 ml (3 e) glad­de grond­boon­tjie­bot­ter 7,5 ml (1½ t) se­sam­o­lie

7,5 ml (1½ t) fyn gem­mer

7,5 ml (1½ t) fyn knof­fel kny­pie brand ris­sie­vlok­kies paar drup­pels vis­sous sout en pe­per

1 Kook noe­dels gaar.

2 Pak res van be­stand­de­le, as­ook

noe­dels, in ho­pies in bak­kies.

3 Sous Meng al­les goed en gooi oor

groen­te.

4 Sit dit met ek­stra grond­boon­tjies en

vars kol­jan­der voor.

PAD THAI MET GROEN­TE

4 por­sies

250 g ei­er­noe­dels

1 ui, in half­maan rin­ge­tjies ge­sny

5 ml (1 t) fyn knof­fel

5 ml (1 t) fyn gem­mer

500 ml (2 k) wor­tels, in re­pies

1 rooi soet­ris­sie, in re­pies

300 g (1 pak) bot­ter­skor­sie spag­het­ti 100 g (1 pak­kie) dun groen­boon­tjies 60 ml (¼ k) ge­kap­te ka­sjoe­neu­te 10 ml (2 t) lem­me­tjie­sap hand­vol vars kol­jan­der­bla­re,

grof­ge­kap

SOUS

60 ml (¼ k) vis­sous

30 ml (2 e) so­ja­sous 60 ml (¼ k) bruin­sui­ker

30 ml (2 e) s­ri­ra­cha­sous

60 ml (¼ k) glad­de grond­boon­tjie­bot­ter

1 Kook ei­er­noe­dels tot net sag. D­rei­neer

en hou eenkant.

2 Braai ui, knof­fel en gem­mer in bie­tjie

o­lie tot net sag.

3 Gooi res van be­stand­de­le by en roer­braai ver­der op hoë hit­te tot groen­te net sag is.

4 Sous Meng al­les en gooi by roer­bra ai­meng­sel.

5 Roer noe­dels by en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.