PAK DIT in jou trol­lie

Lek­ker ruik

Vrouekeur - - HUIS EN HAARD - www.yup­pie­chef.com Deur ANLIE JANSE VAN RENSBURG

Vul jou huis of kan­toor met ’n heer­li­ke geur. Vul dié kom­pak­te uit­vind­sel met a­ro­ma­te­ra­pie-o­lies en sorg vir ’n lek­ker reuk in die ver­trek so­lank as wat dit aan­ge­ska­kel is. Dit hou ook die lug vog­tig, R699.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.