MAZE RUNNER: THE DE­ATH CURE 5/10

Vrouekeur - - KYKGENOT -

Met Dy­lan O’ B­rien en Ka­ya S­co­de­la­rio Re­gis­seur Wes Ball TIENERDRAMA Ter­wyl Ma na die sen­si­tie­we Puzzle gaan kyk, kan sy die ver­veel­de tie­ners met hier­die op­rui­en­de dra­ma voor die kas­sie be­sig hou, die so­veel­ste ver­volg op ’n soort­ge­ly­ke ak­sie­voor­gan­ger, oor ’n oor­log wat net tie­ners ver­staan. Melk­baard­jies word met ’n gru­we­li­ke siek­te ge­kon­fron­teer wat die mens­dom gaan uit­wis, en wat as The Fla­re be­kend­staan. Gaan hul­le die kie­me be­tyds stop en nog daar­in slaag om ver­lief te raak boon­op? Vro­li­ke tie­ners sal juig en op­ge­won­de raak. (20th Cen­tu­ry)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.