THE S­KIN I LIVE IN 8/10

Vrouekeur - - KYKGENOT -

Met An­to­nio Ban­de­ras en

E­le­na A­na­ya

Re­gis­seur Pe­dro Al­mó­do­var

GRUWELDRAMA

Le­sers wat Ci­ne­ma Nou­veau se drum­pel deur­trap, sal weet dat die waag­moe­di­ge Pe­dro Al­mó­do­var on­kon­ven­si­o­ne­le en dik­wels om­stre­de rol­pren­te maak wat ver­al vroue kan skok, want hy ge­bruik vroue ver­al as mis­bruik­te en ge­fol­ter­de ka­rak­ters wat wil wraak neem. In hier­die bang­maak­dra­ma skep ’n plas­tie­se chi­rurg (An­to­nio Ban­de­ras vaar uit­mun­tend) ’n soort sin­te­tie­se vel wat nie be­ska­dig of ver­rin­ne­weer kan word nie. Hy ge­bruik ’n dood­ge­wo­ne vrou as proef­ko­nyn vir sy eks­pe­ri­men­te, maar gou ver­an­der sy eks­pe­ri­ment in ’n nag­mer­rie. In S­paans met by­skrif­te. Net vir kuns­lief­heb­bers wat nie mak­lik ge­skok raak nie. (S­ter-ki­ne­kor Ho­me En­ter­tai­n­ment)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.