WAT SWEM DAAR?

Vrouekeur - - VIR DIE KLEINSPAN - Deur Vi­an Oe­lof­sen

Kap­tein Fin die pik­ke­wyn vang vis op sy boot. Skie­lik swem iets groots on­der sy boot­jie ver­by. “Is dit ’n see­mon­ster?” vra Fin ver­skrik.

Dalk was dit ’n haai? Of ’n wal­vis of reu­se­see­kat? Kleur al die vorms met kol­le­tjies in om te sien wat on­der Fin se boot was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.