Pak DIT in jou trol­lie

SON­DER SKULDGEVOEL

Vrouekeur - - HUIS EN HAARD - Deur An­lie jan­se van rens­burg

Mon­ta­gu se nu­we snoep­goed, die No … No…-reeks, is ’n hap­pie wat jy son­der skuldgevoel kan ver­or­ber. Dit be­vat geen by­ge­voeg­de sui­ker, pre­ser­veer­mid­dels en kuns­ma­ti­ge kleur­mid­dels nie. Boon­op is dit prop­vol vi­ta­mien C en ve­sel. Ge­niet dit net so of gooi dit in jou jo­gurt, ont­byt­pap of as be­stand­deel in muf­fins of koekies. Be­skik­baar by Mon­ta­gu D­ried Fruit & Nuts-win­kels in ver­skeie geu­re soos ap­pel, swart­bes­sie, man­go, aar­bei en meer, on­ge­veer R12,90 vir ’n 40 g-pak­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.