Huis en haard

Vrouekeur - - REDAKTEURSBRIEF - Deur An­lie jan­se van Rens­burg

HEER­LIK SUID-AFRIKAANS

To­ka­ra is een van Suid-afr i ka­se top o­lyf­o­lie pro­du­seer­ders en het die 2018 AB SAT op 10 met hul Mis­si­on Sin­gle Va­rie­ty Ex­tra Vi­r­gin O­li­ve Oil ge­haal en met ’n goue me­dal­je weg­ge­stap. To­ka­ra se o­lyf­o­lie­mees­ter, Gert van Dyk, sê dat van die bes­te o­lyf­o­lies in die wê­reld in Suid-a­fri­ka ge­maak word, al dink baie men­se dat reg­te o­lyf­o­lie eer­der van Me­di­ter­reen­se stre­ke af­koms­tig is. Van Dyk wil Suid-a­fri­ka­ners se per­spek­tief met el­ke proe­ses­sie by To­ka­ra ver­an­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.