Wie wat waar

Vrouekeur - - REDAKTEURSBRIEF - Deur ZERELDA ESTERHUIZEN

ASPOESTERTJIE OP DIE PLANKE

Jo­burg Bal­let voer van 14 tot 23 De­sem­ber Aspoestertjie by die Te­a­tro, Mon­te­ca­si­no in Four­ways, op. Met Kers­tyd om die draai, is dit die per­fek­te ver­to­ning vir die he­le ge­sin.

Bel 0861 915 8000 of be­soek www.com­pu­tic­ket.com om te be­spreek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.