VREUG­DE VIR DIE FEES­TYD

Dan­kie aan ons le­sers vir nog ’n jaar se on­der­steu­ning. Ons wens jul­le ’n ge­se­ën­de Kers­fees en ’n be­son­der voor­spoe­di­ge 2019 toe.

Vrouekeur - - REDAKTEURSBRIEF -

Die uit­ga­wes van 21 De­sem­ber en 28 De­sem­ber 2018 smelt saam in hier­die dik­ker uit­ga­we wat vir twee we­ke op die rak­ke sal wees. Die vol­gen­de uit­ga­we is ook ’n dik­ker uit­ga­we (11 Ja­nu­a­rie 2019) en sal van­af 31 De­sem­ber op die rak­ke wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.