GEBAK Fên­sie poe­ding

Vrouekeur - - INHOUD -

Ker­rie-en-per­ske-gort­slaai 6-8 por­sies

500 ml (2 k) rou gort

1 ℓ (4 k) hoen­der­af­trek­sel 1 groen soet­ris­sie

1 rooi soet­ris­sie

1 geel soet­ris­sie

2 uie, ge­kap

5 ml (1 t) fyn knof­fel

30 ml (2 e) ker­rie­poei­er 125 ml (½ k) ta­ma­tie­sous 60 ml (¼ k) o­lie

80 ml (1/3 k) sui­ker

60 ml (¼ k) wit­wyn­a­syn 60 ml (¼ k) blat­jang 410 g (1 blik­kie) per­skes, in stuk­kies ge­sny

1 Kook gort in hoen­der­af­trek­sel tot sag.

Nog wa­ter mag dalk no­dig wees.

2 Kap soet­ris­sies baie fyn.

3 Ver­hit bie­tjie o­lie en braai uie en

knof­fel tot sag.

4 Gooi ker­rie­poei­er, ta­ma­tie­sous, o­lie, sui­ker, a­syn en blat­jang by. Ver­hit net tot kook­punt.

5 Roer ker­rie­sous by gort en gooi

soet­ris­sies en per­skes by.

Re­ën­boog­la­gie­slaai 6–8 por­sies

400 g (2 pak­kies) spek, in stuk­kies ge­sny

800 g (2 pak­kies) soet brand­ris­sie­ge­geur­de gaar beet

300 g (1 pak) wor­tel­spi­ra­le

500 g (2 k) be­vro­re ert­jies

2 rooi uie, in half­maan­rin­ge­tjies

ge­kerf

492 g (2 blik­kies) pit­mie­lies,

ge­drei­neer

350 g (1 pak) murg­pam­poen­tjie­s­pi­ra­le

125 ml (½ k) Fran­se slaai­sous

250 ml (1 k) ma­yon­nai­se

200 g (1 pak) blaar­slaai

1 Braai spek tot bros en hou een­kant.

2 Pak beet on­der in groot glas­bak, ge­volg deur wor­tel­spi­ra­le, ert­jies, rooi uie, pit­mie­lies, spek en murg­pam­poen­tjie­s­pi­ra­le.

3 Meng ma­yon­nai­se en slaai­sous en

gooi oor murg­pam­poen­tjies.

4 S­nip­per bla­re ef­fe fy­ner en strooi

bo-op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.