WEN­KE Raad vir als en nog wat

Op ’n warm Kers­dag in die so­mer is ’n fên­sie koue ys­kas­tert net die ding om jou ge­lief­des mee te be­derf

Vrouekeur - - INHOUD - Deur MARELI VIS­SER

DRIEHOEK-MAASKAASKOEK 1 koek

105 ml (100 g) sag­te bot­ter

60 ml (¼ k) strooi­sui­ker

1 ei­er

1 hou­er (230 g) vol­room-room­kaas 60 ml (¼ k) A­ma­ru­la-li­keur 15 ten­nis­be­skuit­jies rooi en groen ker­sies

2 plak­ke (160 g) don­ker­sjo­ko­la­de 25 ml (5 t) A­ma­ru­la-li­keur

30 ml (2 e) room 1 Klop bot­ter, sui­ker en ei­er tot lig en

don­sig.

2 Gooi room­kaas en li­keur by en meng goed. Plaas meng­sel in vries­kas vir een uur.

3 Pak ten­nis­be­skuit­jies op foe­lie in drie rye van vyf. Skep helf­te van room­kaas­meng­sel op mid­del­ste ry en pak ry van rooi en groen ker­sies bo-op. Skep res van meng­sel bo-op. 4 Vou foe­lie met on­be­dek­te rye ten­nis­be­skuit­jies na bin­ne om driehoek te vorm. Knyp foe­lie bo vas en plaas koek in vries­kas.

5 Smelt sjo­ko­la­de en meng li­keur en

room by om ga­na­che te vorm.

6 Be­druip koek met ga­na­che en ver­sier met ker­sies en krui­se­ment­bla­re.

7 Sny in sky­we en be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.