TUIN Tuin­truuks

An­lie Jan­se van Rens­burg was win­kels toe – kyk wat het haar oog ge­vang!

Vrouekeur - - INHOUD -

Hier­die 5-in-1-ge­reed­skap­stuk is nut­tig – hier­mee kan jy van strui­ke s­noei tot hout saag, R399, www.ta­ny­a­vis­ser.com

Maak jou stoep mooi met die A­ver­y­pa­ti­o­stoel, R1 299, www.co­ri­craft.co.za

Gee de­li­ka­te plan­te, saai­lin­ge of bin­nens­hui­se plan­te met dié ou­li­ke spuit­jie wa­ter, R109, www.ta­ny­a­vis­ser.com

Plant iets moois in die Ni­jah-blom­bak, R249, www.co­ri­craft.co.za

Leer meer oor hoe en wan­neer om plan­te en bo­me te s­noei, on­ge­veer R150, www. pen­guin­rand­om­hou­se.co.za

Be­skerm tuin­stoe­le met ’n plas­tie­koor­trek­sel, R39, www.cra­zys­to­re.co.za

4

2

6

1

5

3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.