TUIS K­was­ke­na­des

Vrouekeur - - INHOUD - Deur El­da­leen Hugo

Dalk het jy meer tyd oor die De­sem­ber­va­kan­sie om iets kre­a­tiefs te doen. Trek ou kle­re aan, vat ’n verf­kwas en waag jou hand aan ’n de­kor­pro­jek wat jou nie ’n plaas se geld gaan kos nie. Ie­wers op ’n sol­der, in ’n kel­der of ’n mo­tor­huis is daar ’n len­de­lam kas­sie, stoel of ta­fel wat weer nuut gaan lyk as jy dit klaar ge­verf het

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.