HEKEL Tak­bok­kies

Vrouekeur - - INHOUD -

Be­no­digd­he­de (per Blok)

Klaar ge­span­de kuns­doek van 20 cm

x 20 cm

1 vel plak­boek­pa­pier in by­pas­sen­de

kleur

Vin­nis Co­lours Nik­kim 100 % ka­toen

DK (50 g-bal): 1 elk in G­rey en Pe­ach 3,5 mm-he­kel­pen

Naald met groot oog om ga­re weg te

werk en spel­de

Po­lis­ti­reen­bord of hand­doek

Skêr

Akri­lie­se jel­me­di­um en kwas Ma­te­ri­aal­gom of lym wat deur­sig­tig

droog word

Af­kor­tings

beg = be­gin, dies = die­self­de, dr = draai, gs = glip­steek, h/af = heg af, herh = her­haal, hlb = half­lang­been, kb = kort­been, ks = ket­ting­steek, lb = lang­been, rd­te = rond­te, st = steek, tes = te­sa­me, vlg = vol­gen­de

tak­bok­kie

KOP

Met G­rey, hekel 4 ks, gs in 1ste ks om ring te vorm.

1ste rd­te: 2 ks (= 1ste hlb), 9 hlb in ring, gs in bo­kant van 2 ks = 10 hlb.

2de rd­te: 1 ks, 2 kb in dies st en in el­ke hlb tot ein­de, gs in beg-kb = 20 kb.

3de rd­te: 2 ks (= 1ste hlb), 2 hlb in vlg kb, *1 hlb in vlg kb, 2 hlb in vlg kb, herh van * tot ein­de, gs in bo­kant van 2 ks = 30 hlb.

4de rd­te: 1 ks, 1 kb in dies st, 1 kb in vlg hlb, 2 kb in vlg hlb, *1 kb in vlg 2 hlb, 2 kb in vlg hlb, herh van * tot ein­de, gs in begkb = 40 kb.

5de rd­te: 2 ks (= 1ste hlb), 1 hlb in vlg 2 kb, 2 hlb in vlg kb, *1 hlb in vlg 3 kb,

2 hlb in vlg kb, herh van * tot ein­de, gs in bo­kant van 2 ks = 50 hlb.

6de rd­te: 1 ks, 1 kb in dies st, 1 kb in vlg 3 hlb, 2 kb in vlg hlb, *1 kb in vlg 4 hlb, 2 kb in vlg hlb, herh van * tot ein­de, gs in beg-kb = 60 kb, dr.

7de ry: 1 ks, 1 kb in dies st en in die vlg 9 kb, dr = 10 kb. 8ste ry: 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 9 kb, dr = 9 kb.

9de ry: 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg 8 kb, dr = 8 kb.

10de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 7 kb, dr = 7 kb.

11de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 6 kb, dr = 6 kb.

12de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 5 kb, dr = 5 kb.

13de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb = 4 kb. H/af.

ore (hekel 2)

Met G­rey, hekel 6 ks.

1ste ry: 1 kb in 2de ks van­af pen en in die vlg 4 ks, dr = 5 kb.

2de ry: 1 ks, 1 kb in dies st en vlg 3 kb, 2 kb in vlg kb, dr = 6 kb.

3de ry: 1 ks, 1 kb in dies st en in vlg 5 kb, dr.

4de–5de ry: soos ry 3.

6de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 5 kb, dr = 5 kb.

7de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 4 kb, dr = 4 kb.

8ste ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 3 kb, dr = 3 kb.

9de ry: 1 ks, slaan 1 ste kb oor, 1 kb in vlg 2 kb, dr = 2 kb.

10de ry: 1 ks, 1 kb in dies st, 1 kb in vlg kb, dr = 2 kb

11de ry: 1 ks, slaan 1ste kb oor, 1 kb in vlg kb. H/af.

ho­ring (hekel 2)

Met en G­rey, hekel 26 ks.

1ste ry: 1 kb in 2de ks van­af pen en in el­ke ks tot ein­de, dr = 25 kb.

2de ry: 1 ks, 1 kb in dies st en in vlg kb, 5 ks, 1 kb in 2de ks van­af pen, 1 hlb in vlg 3 ks, 1 kb in vlg 3 kb, 13 ks, 1 kb in 2de ks van­af pen, 1 hlb in vlg 3 ks, 1 lb in vlg 8 ks, 1 kb in vlg 3 kb, 5 ks, 1 kb in 2de ks van­af pen, 1 kb in vlg ks, 1 lb in vlg 2 ks, 1 kb in vlg 2 kb, 2 kb tes, 1 kb in vlg kb, 2 kb tes, 1 kb in vlg kb, (2 kb tes) 2 keer, 8 ks, 1 lb in 4de ks van­af pen, 1 lb in vlg 4 ks, gs in vlg kb. H/af. hart­jie

Met Pe­ach, hekel 4 ks.

1ste rd­te: 3 lb in 4de ks van­af pen,

(3 kb, 1 ks, 1 lb, 1 ks, 3 kb, 3 lb, 2 ks, gs) in dies ks. H/af.

Vol­tooi blok

Werk al die los dra­de weg en werk die ore en ho­rings vol­gens fo­to aan die kop vas.

Werk die hart­jie in die mid­del van die kop vas.

Span die bok met spel­de op die po­lis­ti­reen­bord of hand­doek. Spuit met bie­tjie wa­ter tot klam en laat droog word. Haal af.

Plaas die kuns­doek met voor­kant na on­der op die ag­ter­kant van ’n vel pa­pier en po­si­si­o­neer so­dat die blok pre­sies in die mid­del van die pa­pier lê en die sy­kan­te ewe veel om­vou en die kuns­doek kan be­dek.

Vou die sy­kan­te om so­dat jy pre­sies weet waar die bui­te­ly­ne loop om dit la­ter reg te plak.

Verf die boon­ste op­per­vlak (nie sye nie) met akri­lie­se jel­me­di­um, as­ook die on­der­kant van die pa­pier.

Plak die pa­pier bo-op vas en stryk met jou han­de glad tot­dat al die lug­bor­rels uit is.

Verf 2–3 lae jel­me­di­um op boon­ste op­per­vlak, maar laat goed tus­sen lae droog word.

K­nip ke­pies in die hoe­ke van die pa­pier so­dat die kant mooi oor­vleu­el.

Verf die sye van die kuns­doek as­ook die on­der­kant van die pa­pier met akri­lie­se jel­me­di­um en vou die sye van die blok glad. Vou die hoek­flap­pies om so­dat dit mooi glad en plat lê.

Verf nou 2–3 lae jel­me­di­um oor die sy­kan­te en laat goed tus­sen el­ke laag droog word.

So­dra die he­le blok droog is, sit drup­pel­tjies lym aan die on­der­kant van die bok. Moe­nie te veel gom aan­wend so­dat dit deur die he­kel­werk sy­pel nie. Plak die bok in po­si­sie en laat goed droog word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.