Met ban­jo en Kla­vier

Vrouekeur - - BEKENDES -

“Ek sal dáái een klein­tyd-kers­dag op S­koon­ge­sig, my oom John se plaas, al­tyd koes­ter. My pa op ban­jo, ek op kla­vier en my sus­sie op trek­kla­vier, om­ring deur lig­gies en smul­ge­reg­te – ter­wyl die he­le fa­mi­lie die Kers­lie­de­re saam­sing,” ont­hou Roc­co de Vil­liers.

Kort na­dat Roc­co in 1990 Jo­han­nes­burg toe ver­huis het, het hy in ’n piep­klein woon­stel in Ye­o­vil­le ge­woon. “My eer­ste Kers­fees daar was son­der geld en ge­sken­ke. Dit was net ek, my kas­set­spe­ler en din­ge waar­oor ek kon dink. Dit was die groot­ste ge­skenk!”

Roc­co vier el­ke jaar Kers­fees in Jo­han­nes­burg. “Rus­tig saam met my le­wens­maat, C­li­ve, en ons S­kot­se ter­ri­ërs, Lo­ch­ner en Bos­sie, sjam­pan­je, mooi mu­siek, lig­gies, nog sjam­pan­je ... en vre­de.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.