Kers­kon­sert op trap­pies

Vrouekeur - - BEKENDES -

“Kers­fees by my ou­pa se huis in P­re­to­ria was al­tyd a­ma­zing. Ek ont­hou die heer­li­ke groot ete, my pa wat die rol van Kers­va­der in­neem, die uit­deel van die ge­sken­ke en die on­ver­geet­li­ke Kers­kon­sert wat ons kin­ders op my ou­pa-hul­le se huis­trap­pies vir die groot­men­se moes hou,” ver­tel Rob­bie Wessels.

“Ek is be­voor­reg dat ek nog nooit op Kers­dag al­leen en een­saam was nie. Ek vier dit sel­de op die­self­de plek. Dit hang maar af waar die fa­mi­lie oor die fees­tyd is en ek kui­er by dié wat die naas­te is.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.