’n Ve­trol Vir kers­fees

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Dis nou maar so dat ons oor die fees­tyd met lek­ker­nye ver­lei word. Jy hoef nie vir als nee te sê nie, maar keer so gou moont­lik te­rug na jou ge­son­de eet- en oe­fen­plan, voor jy dalk die he­le vol­gen­de jaar moet suk­kel om van die ek­stra ge­wig ont­slae te raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.