AS GE­SKEN­KE GE­VAAR­LIK RAAK

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Kies ge­sken­ke wat ou­der­dom­stoe­pas­lik is so­dat k­lein kin­ders nie ge­sken­ke met k­lein deel­tjies kry waar­aan hul­le kan ver­stik nie. Hou ook die klein­stes van die Kers­boom af weg weens die ge­vaar dat hul­le die boom op hul­le kan om­trek en die ver­sie­rings waar­aan hul­le kan ver­stik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.