Help! Brand!

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Jy dink dalk jy laat dit meer fees­te­lik lyk met ker­se wat o­ral brand, maar dit hou ’n brand­ge­vaar in. Die­self­de geld vir jou Kers­lig­gies en Kers­ver­sie­rings. Vol­gens ’n stu­die in B­rit­tan­je is jou kans om in ’n huis­brand te s­terf 50% gro­ter oor Kers­tyd as e­ni­ge tyd die res van die jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.