KERS­LIED­JIES LEI TOT STRES

Vrouekeur - - GESONDHEID -

Vol­gens ’n kli­nie­se siel­kun­di­ge in B­rit­tan­je is dit nie goed vir jou gees­tes­ge­sond­heid om lank voor Kers­fees reeds met Kers­lied­jies in win­kels ge­bom­bar­deer te word nie. In plaas van ’n va­kan­sie­stem­ming, kan dit stres tot ge­volg hê om­dat dit jou vas­ge­vang laat voel as jy aan als dink wat jy nog voor Kers­dag moet koop en doen en be­plan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.