Mrs Ball’s

Vrouekeur - - INTERESSANT -

Dis glo aan­vank­lik ge­du­ren­de die Eer­ste Wê­reld­oor­log deur A­me­lia Ball van Kaap­stad ge­maak om ’n by­ko­men­de bron van in­kom­ste te ver­dien.

Sy het hier­die fa­mi­lie­re­sep vir blat­jang ge­kry toe sy 21 jaar ge­word het. Sy het dit fluks aan fa­mi­lie en vrien­de en by kerk­ba­saars ver­koop. Toe dit eg­ter toe­ne­mend ge­wil­der word, het ’n sa­ke­man haar en haar man ge­help om die ken­mer­ken­de agt­kan­ti­ge bot­tel met die Ball-fa­mi­lie­wa­pen daar­op te ont­werp.

Blat­jang is baie ge­wild in ons Kaap­Ma­lei­se kook­kul­tuur en daar word ver­tel dat die oor­sprong van die woord eint­lik Ja­vaans en van “bla­chang” af­koms­tig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.