‘jy Moet jou kop oor­win’

Vrouekeur - - MENSE -

Hoe­wel sy ure op die pad en in die gim­na­si­um deur­bring om fiks en sterk te bly, sê Ir­vet­te haar kop moet net so sterk wees wan­neer sy wed­lo­pe aan­pak.

“Ek be­gin al die vo­ri­ge dag be­plan waar­aan ek gaan dink as daai oom­blik kom wat ek swaar­kry, en dit kan e­ni­ge tyd kom.

“In daar­die sta­di­um moet jy weet wat gaan jou mo­ti­veer om vas te byt. Dis hoe ek my mind pro­beer voor­be­rei nog voor ek be­gin. Par­ty­keer werk dit nie …”

Dees­dae dink sy ver­al aan haar seun­tjies as die ki­lo’s lank raak.

“Jy pro­beer dink aan hoe­kom jy dit doen. Ek doen dit vir my seun­tjies, vir

LJ, vir al­les wat ek in­ge­sit het. As al­les ver­keerd gaan en ek wil s­top, dan be­gin ek dink ‘ek is taw­wer as dit, ek kon swan­ger hard­loop, ek moet dit net klaar­maak’ en dan be­gin die ki­lo’s vin­ni­ger gaan. Jy moet jou kop oor­win.”

Hoe­wel sy nog nie aan 2020 se O­lim­pie­se S­pe­le dink nie, wil sy nie die moont­lik­heid van ’n der­de pro­beer­slag af­skryf nie.

“Ek is nog ’n bie­tjie broos ná 2016, maar ek sal dalk vol­gen­de jaar daar­aan be­gin dink. Waar ek nou is, ge­niet ek dit. Dis vir my die groot doel, want as jy dit nie meer ge­niet nie, is dit nut­te­loos.

“Par­ty og­gen­de is moei­lik, maar die mees­te van die tyd ge­niet ek dit. Ek wil nie mi­se­ra­bel wees el­ke keer as ek hard­loop nie. Soos wat ek my kin­ders ge­niet, ge­niet ek die hard­lo­pe­ry. En so­lank ek dit ge­niet, sal ek doel­wit­te stel en dit wedloop vir wedloop vat.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.