Hoe kan ek aan my maat vat?

Vrouekeur - - MENSWEES -

u Wan­neer jul­le voor die TV gaan sit, sit

styf teen me­kaar.

u ’n Rug­vryf of skou­er­mas­se­ring is al­tyd

wel­kom.

u Hou jou maat se hand vas wan­neer

moont­lik.

u Druk­kies is al­tyd goed en soms net die

ding wat jou maat se dag kan op­beur.

u Voet­mas­se­rings is ’n lek­ker be­derf.

u ’n Soen op die voor­kop sal jou maat

be­slis laat glim­lag.

u Vryf jou maat se ha­re en streel die kant

van die ge­sig en ore.

u Soen vir lan­ger as vyf se­kon­des.

u Be­gin en ein­dig el­ke dag met ’n soen.

u Ont­hou, nie­sek­su­e­le aan­ra­king is net so

be­lang­rik soos sek­su­e­le aan­ra­king.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.