Vier dit by die Wa­ter­front

Vrouekeur - - WIE WAT WAAR -

Die V&A Wa­ter­front bied op 31 De­sem­ber van 18:00 af ho­pe ver­maak. Dit gaan een van Kaap­stad se groot­ste Nu­we­jaars­ma­kie­ties wees. Daar sal vlot­te van die Kaap­stad­karn­vaal wees om te be­sig­tig en daar is selfs speel­plek vir die kin­ders. Vind meer uit by www.wa­ter­front. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.