A­fri­kaans op Har­ten­bos

Vrouekeur - - WIE WAT WAAR -

Die In A­fri­kaans-kon­sertreeks word van 22 tot 29 De­sem­ber by die Atkv-am­fi­te­a­ter Har­ten­bos ge­hou. Kuns­te­naars soos Jo Black, S­te­ve Hof­meyr, Rob­bie Wessels, Ka­ren Zoid, Le­ah, T­heuns Jor­daan, Ri­a­na Nel, S­not­kop, Ap­pel, Ro­an Ash, Dou­voor­dag, Jan de Wet, Ju­an Bou­cher, Ear­ly B en Jan Blou­kaas sal op die ver­hoog te sien wees.

Be­spreek jou kaar­tjie by www.i­tic­kets.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.