VUL DIE WOOR­DE IN

Vrouekeur - - BONUSPRET -

’n Fees van 16 ver­ski­len­de kleu­re moet in hier­die roos­ter in­ge­pas word. Kyk of jy elk­een se plek kan kry en vul dit in. Daar is net een plek vir el­ke kleur en om mee weg te spring, is die die kleur OKER reeds in sy plek. Pas en skryf nou el­ken van die an­der op hul plek­ke in die roos­ter. 4-let­ter-woor­de Goud, Oker, Pers, Roes, Room

5-let­ter-woor­de Am­ber, Bei­ge, Bruin, Pienk, Pruim, Ro­byn

6-let­ter-woor­de Blan­je, Kar­myn, La­suur

8-let­ter-woord Lood­grys

9-let­ter-woord S­taal­blou

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.