kel­ne­rin se vreem­de ge­drag

Vrouekeur - - WAT PLA JOU? -

Ons be­stuur ’n re­stau­rant en het ’n kel­ne­rin wat al die oor­skiet­kos van gas­te se bor­de af­eet. Sy het al ge­sê sy weet nie hoe­kom sy dit doen nie. Sy kan haar­self nie help nie. Ons per­so­neel kry ge­noeg kos. Daar is dus geen re­de daar­voor nie. Ek word be­noud as ek dink hoe­veel keer sy dit gaan doen, ver­al oor die Kers­tyd wan­neer ons be­si­ger as ge­woon­lik is. Hoe ge­maak? – Raad­op Dit gaan waar­skyn­lik nie oor gul­sig­heid of dat sy hon­ger is nie. Haar le­wens­ge­skie­de­nis kan hier­by be­trek word. Sy kon by­voor­beeld as kind swaar­ge­kry het, ver­al ten op­sig­te van kos en dit kan haar dalk vei­lig laat voel wan­neer sy die oor­skiet eet. Hier­die ge­drag as vol­was­se­ne gaan oor die e­mo­si­o­ne­le sekuriteit wat dit vir haar bied. Heel­wat van ons het groot­ge­word met ons ou­ers wat vir ons ge­sê het ons mag nie met kos mors nie en dat ons al ons kos moet op­eet. Dit is in goe­der­trou ge­doen, maar kon by se­ke­re men­se ’n ob­ses­sie ge­raak het. On­be­wus­te­lik kan hul­le nie ver­dra dat kos weg­ge­gooi word nie. Die kel­ne­rin sal baat by ’n be­soek aan ’n siel­kun­di­ge om die wa­re oor­sprong van haar ge­drag uit te wys en wat met stap­pe sal help om dit te ver­be­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.