Star fish deur Daisy Jones
Leer ken die 10 mees volhoubare visse op Sassi se groenlys asook die boere, bewaringskundiges, vissermanne en wetenskaplikes wat hulle voortbestaan gaan verseker. Elke hoofstuk – kompleet met skilderye en illustrasies – eindig met resepte wat jou sal aanmoedig om ’n slag iets anders as gewone wit lynvis en garnale te probeer. R395 Quivertree 021 461 6808 quivertreepublications.com
WEN 1: SMS Fish
Somer 2014-’15