Kry alles eers reg
Prys van materiaal
Hoe lank bly jy besig?
Moeilikheidsgraad
1-2 uur
± R360
INKOPIELYS
• behandelde dennehoutplanke
3 stukke 38 x 76 mm-planke van 3 m elk,
gesaag in die volgende lengtes:
– 2 lengtes van 1,3 m vir die agterste (regop) pote
– 2 lengtes van 1,5 m vir die voorste (skuins) pote
– 1 lengte van 1,2 m vir die boonste dwars stut h
– 1 lengte van 1,125 m vir die onderste dwars stut
2 stukke 38 x 50 mm-planke van 3 m elk,
gesaag in die volgende lengtes:
– 2 lengtes van 380 mm c
– 2 lengtes van 620 mm d
– 2 lengtes van 850 mm e
3 stukke 38 x 114 mm-planke van 2,7 m elk,
gesaag in die volgende lengtes:
3 lengtes van 1,2 m f
3 lengtes van 1,125 m
• 60 houtskroewe van 10 x 50 mm
• kouelym
GEREEDSKAP
• saag (hand of elektries)
• skroewedraaier
• winkelhaak
• maatband
• potlood
j
1 stuk 38 x 76 mm-plank van 1,8 m
g
• elektriese boor met ’n 3 mm-boorpunt