Weg! Platteland

Lizel sê...

-

Sement is goedkoop, maar ook baie duursaam en veelsydig. As jy eers die basiese tegniek onder die knie het, kan jy jou verbeeldin­g op loop laat gaan. Onthou net dat sement ’n bytmiddel is – dra dus maar handskoene en selfs ’n stofmasker wanneer jy daarmee werk. (Ja, jou kaal hande sal dit kan hanteer mits jy dit vinnig en deeglik afspoel.)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa