Weg! Platteland

R2,5 miljoen

-

Dié plaas het twee stewige huise wat spog met die beste afwerkings én manjifieke uitsigte. Die hoofhuis kyk uit oor ’n dam wat sy water kry uit ’n leisloot met die skoonste water uit die omliggende heuwels. Die en suitehoofs­laapkamer het sy eie kaggel en ’n instapkas. Die ander slaapkamer­s het ingeboude kaste van die vloer tot die dak. Ondervloer­se verhitting, muurverwar­mers en lugreëling in die meeste kamers hou die winterbyt weg.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa