Plat­te­land- werk­ses­sies

Ons maak weer kaas en bak weer brood – én nou wag die wê­reld van lek­ker de­li-kos

Weg! Platteland - - Contents -

V ra maar vir e­nig­een wat al by een van Plat­te­land se ge­wil­de werk­ses­sies was: Hier leer jy ’n nu­we vaar­dig­heid aan, leer ga­we men­se ken, kui­er ’n hond uit ’n bos en gaan laat­mid­dag huis toe met ’n berg ken­nis, jou eie han­de­werk én ’n sak vol pre­sen­te. Spring gou en be­spreek nou!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.