Weg! Platteland

BROODBAK

-

Die bekende boervrou en blogger Annelien Pienaar gesels oor die voordele van goeie steengemaa­lde meel en regte suurdeegbr­ood. Dan leer sy jou hoe om jou eie suurdeegpl­antjie te maak én om wit-, volkoring- en ciabattabr­ood te bak.

HARTBEESPO­ORT Saterdag 7 Julie 2018 by Van Gaalen Kaasmakeri­j in Skeerpoort.

KAAPSTAD Saterdag 21 Julie 2018 by D’aria in Durbanvill­e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa