Weg! Platteland

PEKEL EN PIEKEL

-

Laat Marcelle Botha van die Demo-den-kookskool in Bloemfonte­in jou wys hoe om heerlike delikos te maak. Eers wys sy hoe om pastrami en biltong te maak, en dan hoe om groente soos artisjokke – sommer uit ’n blik! – te piekel. Daarna word ’n swart rogbrood ( pumpernick­el- styl) gemeng, geknie en gebak.

BLOEMFONTE­IN Saterdag 15 September 2018 by die Demo-den-kookskool.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa