Vet­plant-herfs­skou, Em­ma­ren­tia

14 & 15 A­pril

Weg! Platteland - - Dinge vir jou dagboek -

Ver­won­der jou aan skaars en on­ge­wo­ne skou­vet­plan­te uit Suid-a­fri­ka, Ma­da­gas­kar en die res van A­fri­ka by die Jo­han­nes­burg­se Vet­plant­ver­e­ni­ging se herfs­skou. Toe­gang is gra­tis en daar is plan­te te koop.

WAAR? Flo­reum­saal, Jo­han­nes­burg­se bo­ta­nie­se tuin. TYD Va­n­af 09:00.

KON­TAK j­hbss.in­fo@gmail. com of rauschan­tho­ny@ gmail.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.