Weg! Platteland

Tierlantyn­kies-kuieren-koopfees, Pretoria

26 April-1 Mei

-

Bekostigba­re klere, geskenke, juweliersw­are, speelgoed, dekor, kos en lipleklekk­er deliproduk­te wag by dié gewilde mark, waar die kuier net so lekker is soos die koop.

WAAR? Saalstraat 56, Zwavelpoor­t, Pretoria-oos. TYD 09:00-18:00.

PRYS R35 p.p. (die kaartjie is geldig vir al ses dae).

KONTAK tierlantyn­kies.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa