Weg! Platteland

Protea Cullifest, Cullinan

27-29 April

-

Die NG kerk Premiermyn en die niewinsgew­ende organisasi­e Helpnet wat plekke van veiligheid vir kinders bedryf, hou die 18de keer fees met hope proteas, bekende sangers, stalletjie­s, ’n bier-en-wyntuin, heerlike kos en ’n pretpark vir die kinders. Die Sondag word ’n loffees aangebied.

WAAR? Feesterrei­n, Zonderwate­rweg. TYD Vanaf 08:30.

PRYS R70 p.p.p.d. (R30 vir kinders o.12).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa