30: 30-mi­nu­te-re­sep­te, wen­ke en wys­he­de

deur Her­man Len­sing

Weg! Platteland - - Boeke -

Her­man Len­sing, Sa­rie se kos­re­dak­teur en VIA se ge­wil­de kos­pro­gramaan­bie­der, is naas Ja­mie O­li­ver se­ker die e­nig­ste kook­boek­skry­wer ter wê­reld wat op 30 reeds sy dér­de kos­boek pu­bli­seer. Hier­die keer be­lo­we hy jy sal el­ke re­sep bin­ne ’n half­uur baas­raak. Op jou mer­ke, ge­reed... R325 Hu­man & Rous­seau nb.co.za 021 406 3333

WEN 2: Her­man

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.