Weg! Platteland

Martelize kook! Jy’s genooi

deur Martelize Brink

-

Dié Rsg-omroeper kom uit ’n familie waar almal mal is oor kook en lekker eet. In haar eerste kookboek deel sy al haar gunsteling­e wat effens anders maar sonder fieterjasi­es is: grootword-, onthaal-, kuier- en braaikos – en moenie van die happies en nageregte vergeet nie. R350 Human & Rousseau nb.co.za 021 406 3333

WEN 2: Martelize

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa