Maal­vleis: 130 smul­lek­ker re­sep­te

deur Ka­ren Hart

Weg! Platteland - - Boeke -

Wat is ’n huis son­der ’n moe­der – of maal­vleis? Ná haar eer­ste boek waar­in sy hoen­der laat hiep-hiep-hoe­ra het, wys Ka­ren Hart nou hoe jy met veel­sy­di­ge, be­kos­tig­ba­re maal­vleis ’n mag­dom mak­li­ke, geu­ri­ge ge­reg­te kan maak – van huis­kos tot spog­kos. R260 Hu­man & Rous­seau nb.co.za 021 406 3333

WEN 2: Maal­vleis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.