Weg! Platteland

Die Rooitamati­e Storie: Van huiskos tot prentjieko­s

deur Renette Vosloo

-

Kokkedoor- finalis, aanbieder van die “Maak ’n hap”-insetsel op Ontbytsake, eienaar van die Rooitamati­e-gastehuis-en-eteklub in Pretoria, aanbieder van Rooitamati­e op VIA en nou ook die skrywer van ’n kookboek waarin sy haar huisrestau­ranttreffe­rs saam met eerlike stories en gedigte deel. Bestel ’n getekende eksemplaar by die skrywer. R390 Selfpublik­asie Rooitamati­e Gastehuis en Supperclub renette@rooitamati­e.co.za 071 321 5945

WEN 2: Renette

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa