Brunch A­cross 11 Coun­tries: Re­ci­pes of a Pri­va­te C­hef

deur A­lix Ver­rips

Weg! Platteland - - Boeke -

A­lix Ver­rips is ’n pri­va­te sjef wat al die sep­ter ge­swaai het in kom­bui­se in die Ba­ha­mas, St. Tro­pez, S­pan­je, B­rit­tan­je, die VSA as­ook op vier van die 20 groot­ste seil­jag­te ter wê­reld. Nou deel sy haar ge­wild­ste laat­ont­byt­tref­fers wat ewe goed sal werk vir mid­dag- of aand­e­te. R390 Hu­man & Rous­seau nb.co.za 021 406 3333

WEN 2: Brunch

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.