Palette: 35 selfdoen-palet-items
deur Jason Kobrowisky
Voer die nederige houtpalet tot nuwe hoogtes met dié stapvirstapherwinningsprojekte wat wissel van meubels en dekor tot speelgoed, tuingoed en geskenke. Dis net die geskenk vir beginners, maar kranige selfdoeners kan ook naderstaan. R200 Lapa lapa.co.za 012 401 0700
WEN 1: Palette-a