Garden Birds in Southern Africa
deur Duncan Butchart
Die subtitel – “Attract, Identify, Enjoy” – som die inhoud goed op: Met die volkleurfoto’s, kaarte en beskrywings in dié boek sal jy 101 van die bekendste tuinvoëls kan identifiseer – plus daar is praktiese wenke en ’n uitgebreide lys plante om ’n toevlugsoord vir hulle te skep. R230 Struik Nature penguinrandom house.co.za 011 327 3550
WEN 1: Garden