Weg! Platteland

South African Fishing Flies: An Anthology of Milestone Patterns

deur Peter Brigg & Ed Herbst

-

Kunsvliegh­engel is nie net ’n sport wat in van die mooiste plekke in SuidAfrika beoefen word nie, maar ook ’n kunsvorm in eie reg. Dié boek deur twee skrywers wat omtrent van kindsbeen af by kunsvliegh­engel betrokke is, vier die innovering, talente, visie en verbeeldin­gskrag van ons land se voorste kunsvliegh­engelaars. R300 Struik Lifestyle penguinran­dom house.co.za 011 327 3550

WEN 1: Fishing

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa