Cattle of the Ages
deur Cyril Ramaphosa met foto’s deur Daniel Naudé
Die nuwe president van die ANC skryf oor sy liefde vir beeste en stel ons bekend aan die ankoleras met hulle majestueuse horings. Dié beeste, wat oorspronklik van Uganda kom, is besig om die nguni te onttroon as die nuwe plaaslike liefling. Die foto’s is voortreflik – ’n ware versamelstuk. R850 Jacana jacana.co.za 011 628 3200
WEN 1: Cattle