Vind meer uit

Weg! Platteland - - Saadbewaring -

Skaf ’n ek­sem­plaar aan van Ba­sic S­eed Sa­ving: Ea­sy Step by Step In­structi­ons for 18 Po­pu­lar Ve­ge­ta­bles and 29 Wild­flo­wers! deur Bill M­c­dor­man. Gaan kyk ook op Bill se web­werf, seed­sa­ve.org. An­der nut­ti­ge web­wer­we en Fa­ce­book­blaaie sluit in:

• Lees meer oor die SVALBARDWÊRELDSAADKELDER, ’n mas­sie­we in­ter­na­si­o­na­le saad­ber­gings­een­heid na­by die Noord­pool waar by­na 900 000 saadsoor­te teen na­tuur- of an­der ram­pe be­skerm word. crop­trust.org

• Die men­se van GROWING HOME hou el­ke maand ’n ope tuin­dag in Kaap­stad waar saad uit­ge­ruil word. Te­ken in op hul­le nuus­brief by gro­wing­ho­me.org.za.

• Gaan kyk op Fa­ce­book wat die MOT­HER CI­TY S­EED LI­BRA­RY al­les doen: Hul­le ruil in­lig­ting uit, hou een keer per maand ruil­by­een­koms­te én bied gra­tis kur­sus­se aan oor tuin­maak en saad­be­wa­ring.

• Sluit op Fa­ce­book aan by die SOUTH A­FRI­CAN S­EED EXCHANGE en S­EED SWAP SOUTH A­FRI­CA – hier bied ’n paar hon­derd le­de saad aan wat ’n mens kan ruil.

• Vir wen­ke en stap-vir-stap-ad­vies oor die be­wa­ring van saad gaan na seed­sa­vers.org en ho­w­to­sa­ve­seeds.com.

Die S­val­bard-wê­reld­saad­kel­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.