Weg! Platteland

’n Krui(e)wa vir die koue maande

Met dié slim plan kan jy regdeur die jaar vars kruie en groente op die tafel hê!

-

JY BENODIG • bouersplas­tiek • ’n kruiwa – hergebruik sommer ’n ou een wat nie meer goed genoeg is vir jou tuintake nie • gruis • potplantgr­ond • ’n verskeiden­heid geharde kruie

(sien die kassie hiernaas) • ’n deklaag van jou keuse • organiese voeding soos Ludwig’s

Vigorosa of Seagro SÓ MAAK JY • Knip die bouersplas­tiek sodat dit in die kruiwa se maag pas en voer die kruiwa daarmee uit. As daar gate in die kruiwa se bakwerk is, des te beter. Trek die plastiek hierdeur en knip dit dan oop sodat dit as dreinering­sgaatjies kan dien. • Skud nou die potgrond in die kruiwa uit. • Plant die kruie en groente – nie te na aan mekaar nie – en pak ‘n deklaag tussen die plante vir ekstra beskerming. • Voed die plante minstens een keer per maand om gesonde blaar- en wortelgroe­i te verseker. WENK

As jy nie dreinering­sgate in jou krui-wa wil maak nie, gooi ’n laag gruis van 2 cm bo-op die plastiek. VOLG DIE SON In somerreënv­alstreke is die grootste uitdaging koue en ryp, en in winterreën­valstreke kan té veel reën potplante laat versuip. ’n Kruiwa is ’n goeie oplossing vir albei dié probleme. As ryp voorspel word of as dit dae aaneen reën, kan jy die kruiwa stoot tot op ’n beskutte stoep of selfs oornag in die motorhuis bêre. Bedags kan jy weer jou kruie en groente in ’n sonnige, windstil plekkie parkeer. Kies hardebaa rde Tiemie, origanu m, en salie pietersie is lie geharde ( saliebla kruie re is wel die in winter). kleiner is Plant ook – wat lekker radyse vinnig groei gemeng de – en slaaibla re wat jy verskille nde tye op kan oes.

Die Pieke wissel in ’n kwepergloe­d wat appels en die laaste druiwe voed; die wingerde verroes tot rooi pontak terwyl uit eikebome koperblare sak. Die bye en jangroentj­ies steek suikerkann­e en kerse van die populiere brand. Ontspanne drink jy vonkelwyn en koer: op die dak lê reeds die rye boerpampoe­ne weggepak. Nou met broccoli, blomkool en sampioene spriet ’n dieper drif en soet uit suurlemoen­e; jy smul aan borriepata­ts en, gesmoor of gerook, voel jy in jou die eerste snoek wat loop. Uit Grondstoww­e by die siklus van seisoene deur D.J. Opperman

 ??  ?? TUINDAGBOE­K
TUINDAGBOE­K

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa